Goeie more PC
Baie, baie dankie vir alles. Ek weet vanoggend nie hoe om jou dankie te sê nie, jy is een uit tien duisende wat Job se Geduld het. As ek net dink aan die lang pad wat ons geloop het tot hier dan is ek innig dankbaar.
Ek kan dit vanmore met trots sê dat jou profiel spreek vanself ek weet vanmore nie wat om te skryf nie
Maar dankie vir elke oproep, WhatsApps en SMSe wat jy altyd geantwoord het, ek waardeer dit. Ek kan vanoggend met trots sê dat jou bestuurder bevoorreg is om n kaliber ou soos jy in sy span te hê. Hou aan met jou goeie werk, daar is mense wat dit raak sien.
Mooi dag en groete
John Kasper
NC: OD ETDP NQF5 Student
Related
Total Page Visits: 2188 - Today Page Visits: 1